
The Bean Coffee-Pinotage Mooiplaats Estate
€ 25,00
Zuid-Afrika (origineel verteld)
Donkere perskleur, die neus wys mocha en geroosterde koffieboon geure. Goeie
tannien struktuur in die wyn maar dit is’n baie fyn en sagte tannien wat goed met eik
geintergreer is. Die lang gekonsentreerde smaak vul hou pallet. As die wyn eers
geproe word, is dit ’n onvergeetlike ervaring !
Kortom, mooie Pinotage wijn met extra gebrande toetsen.